Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Meerman Verstrengelaar

(image)

Die nette met gewigte aan wat deur die meermanne in oorlogvoering gebruik word is 'n moeilike wapen om goed te gebruik; diegene wat dit bemeester word deur hulle kamerade bewonder en waardeer. Die wapen help om die meerderwaardigheid van die meerman in sy element te bevestig en maak hulle ras 'n bedreiging vir enige vyand wat dit selfs net naby die water durf waag.

Spesiale Nota's: As 'n vyand in 'n net vasgevang word, word hulle vertraag en word hulle houe wat hulle in 'n geveg kan slaan met een verminder.Spesiaal This unit is able to slow its enemies, halving their movement speed and attack damage until they end a turn.

Bevorder na: Meerman Net-gooier
Bevorder na:
Skuiwe: 46
LP: 55
Beweging: 7
EP: 150
Vlak: 3
Orde: wettig
IDMerman Entangler
Vermoëns:
(image)spies
steek
8 - 3
nabygeveg
(image)net
impak
8 - 3
afstandgeveg
verstadig
Weerstande
lem0%
steek0%
impak0%
vuur0%
koue20%
afstandgeveg0%
TerreinBewegingVerdediging
Berge9920%
Diep Water150%
Dorpie140%
Flat230%
Frozen230%
Grot320%
Heuwels530%
Impassable9920%
Kasteel140%
Kusstreek270%
Moeras160%
Mushroom Grove320%
Sand230%
Unwalkable9920%
Vlak Water160%
Woud530%